NOU BESKIKBAAR!

Nuwe e-boek met 50 raaisels

Raaisels sluit in:

Blokraaie

Grotes, kleintjies, en foto-raaie

8

Woordsoek

Soek voëlname met verskillende temas 

Soek die verskille

Kan jy skerp genoeg kyk om die verskille raak te sien?

Voëlvakansie

Besoek verskillende habitatte en kyk of jy die voëls kan raaksien!

Sudoku

Klassieke logika raaisels. Nie eens ek kon ‘n manier vind om voëls by te voeg nie.

Maatsoek

Maatsoek daag jou uit om verskillende voëls bymekaar te pas.

Ontrafel

Ontrafel die leidrade om die mooiste Afrikaanse voëlname te vind.

Kripties

Kan jy voëls identifiseer gebaseer op net ‘n klein kriptiese leidraad?

KRY JOU UNIEKE RAAISELBOEK!

Slegs R110!

Voëlraaisels Teen Verveling is die perfekte geskenk vir daardie voëlkyker in jou familie of onder jou vriende- of natuurlik vir jouself!